Level 13
Level 14

Samestellings


31 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Lewenskets
Lewe + Skets
Etenstyd
Eet + Tyd
Kinderkamer
Kind + Kamer
Skeepsreis
Skip + Reis
Reuseboom
Reus + Boom
Koppenent
Kop + Ent
Voetenent
Voet + Ent
Seunskool
Seun + Skool
Volkslied
Volk + Lied
If the first word ends and the second word starts on the same letter, it goes in twice
..k + k... = ..kk..
Herverdeling
Her + verdeel + ing
Soggens
In die oggend
Smiddags
In the middag
Saans
In die aand
Snags
In die nag
Daagliks
Elke dag
Weekliks
Elke week
Maandeliks
Elke maand
Jaarliks
Elke jaar
Kortliks
In min woorde
Dikwels
Baie keer
Selde
Nie dikwels
Miskien
Daar is n kans
Hier
Na hierdie plek
Daar
Na daardie plek
Bakery
'n plek waar brood, koek, ens. gebak word.
Begraafplaas
'n plek waar dooies begrawe word
Biblioteek
'n plek waar die publiek boeke kan uitneem
Bioskoop
'n plek waar rolprente vertoon word
Spreekkamer
'n plek waar dokters pasiete ondersoek
Wildtuin
'n plek waar wilde diere beskerm word
Level 15