Level 30
Level 31

Willem - Chap 1


40 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Swak
Poor or Bad
Beuel
Trumpet
Rook
Smoke
Stout
Naughty
Afgeskeep
Neglected
Beurt
Turn
Muur
Wall
Pas
Just (Starting with a P)
Weghou
Keep
Trui
Jersey
Neem
Take
Reeds
Already
Roep
Call
Bedryf
Operate
Baklei
fight
Hooikoors
Hay Fever
Ritueel
Ritual
Beveel
Suggests
Redenasie
Reasoning
Teleurstelling
Disappointment
Betref
Concerns
Troos
Comfort
Moontlik
Possible
Ma/Elmarie
Huisvrou & Doen die boeke van die slaghuis
Pa/Hans
Slagter
Coenie
Grade 12. Swak oë. Speel beuel in kadet orkes. Marietjie is sy meisie. Verantwoordelike
Franna
Grade 11. Rook. Speel Rugby. Kyk stout prentjies. Vriende met bure dogter Angelique. Boelie Willem. Goed in pool..
Willem
Grade 8. Hy en Lydia afgeskeep word. Wil nie rugby speel nie. Hou van Alesea. Goed in Kuns. Lief vir Flip.
Lydia
Die baba. 2 jaar oud. Hulle elke aand n beurt kry om stories vir haar te lees.
Israel. Gaan vryer wees. Die lsraeliete wat na 40 jaar die Beloofde Land binnegaan.
Waar is 'die land van melk en heuning'? Is dit werklik so? Motiveer jou antwoord. (Dit it by __. Willem en Schalk __ __ __. Dit is soos_)
Reggepak weet nie waar sy alles gesit het nie. is heel bo. hom en sy pa met rugbytruie gevind wil nie rugby speel nie.
Verskaf twee redes waarom Willem ongelukkig is dat sy ma, sy kamer skoongemaak het. (Sy het alles __ en hy __. Die Wiskundeboek __. Sy het die foto van ___ maar hy __)
oor sy swak Wiskundepunte.
Wat is dit wat Willem van sy ouers wou weghou? (Die briefie van mnr. Van Rensburg___)
daar uithang spot hom.
Waarom hou Willem nie meer daarvan om sy klein sussie na die parkie te neem nie? (Die skoolseuns wat __)
Skottelgoed was en grassny.
Daar is twee huistakies waaroor die Van Vuuren seuns altyd baklei. Noem die takies.
Grassny. Nee. is sy verskoning om daaruit te kom.
Watter takie gee vir Franna hooikoors. Glo sy broers dit? (__. __ Hulle dink dit)
weg van hom en Angelique moet kom.
Hoe verkleineer Franna vir Willem? (Hy se dat Willem __)
vir hom 'n 'nightcap' ingooi Nana Mouskouri speel.
Watter ritueel het die pa na aandete? (Willem moet __ en die CD van __)
sal vir die Springbokke speel talent het.
Hoe probeer die pa vir Willem beter laat voel omdat Willem met Wiskunde sukkel? (Hy se dat Willem ___ omdat Willem __ __)
Nee. wil nie rugby speel nie.
Help die pa se redenasie? Waarom nie? (___. Want Willem ___)
Nie een van hulle rugby wil speel of in die slaghuis wil werk nie.
Watter teleurstelling wag daar moontlik op die pa wat sy seuns betref.
Level 32