Level 48
Level 49

Willem - Chap 19


12 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Indruk
Impression
Weddenskap
Bet
Buurman
Neighbor
Troos
To Comfort
nuwe hemp jean aan.
Hoe probeer Willem 'n indruk op Alesea maak? (Willem trek sy__.)
Hy se dat die bulls nie n kans teenoor die Sharks het nie.
Wat veroorsaak dat die pa 'n weddenskap met Pete Palworthy. die buurman aangaan?
hy kry die tent in Pete se garage.
Wat is die weddenskap wanneer die Pa wen. (As die pa wen__.)?
die pa n tatoe van pete se keuse laat aanbring.
Wat is die weddenskap wanneer Pete wen.(As Pete wen__.)
die tent is groot. Bulls bo-aan die punteleer is en die Sharks sewende is.
Hoe probeer Willem die pa oortuig om die weddenskap aan to gaan?(Willem se dat__.Hy se dat die___)
Die Bulle het in die eerste vyf minute 'n drie gedruk. Teen halftyd het die Bulls 19 — 3 voorgeloop. Die tweede helfte het dit net so sleg met die Shark gegaan. Twintig minute voor die einde van die wedstryd is een van die Bulls se flanke met 'n geel kaart afgestuur. Hulle skopper is beseer en die plaasvervanger skop drie keer mis. Die Sharks het binne vyf minute twee driee gedruk. Twee minute voor die eind-fluitjie was die telling 17 —19 in Die Bulls se guns. Die Sharks het geleentheid vir 'n skepskop gekry, die Sharks het 20-19 gewen.
Skryf kortliks 'n koerantverslag oor die verloop van die wedstryd.
net 'n klein tatoetjie te kry.
Hoe probeer Willem sy pa aan die einde van die wedstryd troos?(Die pa hoef__)
Griep
Flu
Level 50